Electroman:
Antonio Di Cesare, vakman van formaat, is tot jou diens.
Elekriese installasies, instandhouding en herstel, sowel as rusteunstelsel-spesialis-diente.


Dienste deur Electroman:

- Elektriese installasies
- Elektriese instandhouding
- Elektriese foutopsporing
- Elektriese opgraderings
- Sonkragstelsels
- Rugsteun-kragstelsels
- Hekmotors
- Sekuriteitstelsels
- Herstel van klankapparaat
- Elektriese konsultasie
- Elektriese ontwerp



Kontak Antonio Di Cesare:
Epos: electroman@sukijaki.co.za
Tel: 0786603316

Vir gemoedsrus rondom die ontwerp en installasie van nuwe elektriese installasies, foutopsporing op bestaande installasies en herstel van elektriese foute, is Antonio Di Cesare as 'n ten volle gekwalifiseerde en gelisensieŽrde vakman, jou eenstop oplossing.

Antonio is ook deeglik opgelei om ontwikkelaars, opwekkers en beheerstelsels van genoemde apparaat, deeglik te verstaan. In 'n wÍreld waar die klem begin skuif na onafhanklike kragstelsels, is hy ten volle toegerus om jou behoeftes te analiseer en 'n aanbeveling te maak wat jou behoeftes sal aanspreek. Synde steeds 'n gekwalifiseerde elektrisiŽn, is hy ook by magte om hierdie installasie te doen en sy uitnemende vakmanskap, op hierdie wyse deel van jou lewe te maak.

Gesels vandag nog met Antonio by die kontakbesonderhede hieronder, en kry gemoedrus oor jou elektriese installasies.

Antonio Di Cesare:
Epos: electroman@sukijaki.co.za
Tel: 0786603316